Modulekode | BPV 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese benaderings tot voorligting en berading; Die professionele profiel van die beroepsvoorligter; beroepsvoorligtingbehoeftes van Suid-Afrikaners; nasionale en internasionale aanwysers in beroepsvoorligting: beroeps-voorligtingsinhoud; multikulturele, individuele en groepsgebaseerde beroepsvoorligting. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App